Cele bewys weereens dat hy nie bevoeg is vir rol as polisieminister nie
AfriForum Gemeenskapsveiligheid meen dat die onlangse uitlatings van Bheki Cele, minister van Polisie, dat polisielede se verlof tydens die feesseisoen…
AfriForum Gemeenskapsveiligheid meen dat die onlangse uitlatings van Bheki Cele, minister van Polisie, dat polisielede se verlof tydens die feesseisoen…
AfriForum se Lichtenburg-tak het gedurende Oktober slaggate in hierdie dorp opgevul. Die areas waarop gefokus is, sluit Kerk-, Greef-, Buchanan-…
AfriForum se Thabazimbi-tak het op 1 en 2 November ’n groot verskil in hulle onmiddellike omgewing gemaak. Dié tak en…
AfriForum veroordeel die inhoud van die sogenaamde “diversiteitskursus” wat ’n week gelede by Hoërskool Vishoek aangebied is, asook die aanbieder…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het toegesien dat ongeveer 28 18-ton vragmotors vol rommel gedurende Oktober in hierdie dorp verwyder word. Die…
AfriForum se Naboomspruit-buurtwag het op 5 November ’n intelligensie-gedrewe operasie gedryf wat die arrestasie van drie verdagtes tot gevolg gehad…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se Vredendal-buurtwagte in die Matzikama-distrik het op 28 Oktober aan ’n gesamentlike oorgrens polisiëringsaksie deelgeneem. Verskeie rolspelers…
AfriForum het vandag ’n brief ter verwerping van die onteieningswetsontwerp by die kantoor van die Noord-Kaapse Premier ingedien. AfriForum se…
AfriForum het op 3 November ’n brief ter verwerping van die onteieningswetsontwerp by die kantoor van die Oos-Kaap se Premier…
Die AfriForum-tak in Klerksdorp het verlede week ’n waterlek in Loganstraat, Songloed, wat al vir ongeveer drie maande daar was,…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide