Rioolkrisis in Ekurhuleni-metro bly kwel – AfriForum soek nou antwoorde
’n Oplossing vir die voortslepende rioolkrisis in die Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit blyk steeds buite bereik te wees. AfriForum het nou…
’n Oplossing vir die voortslepende rioolkrisis in die Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit blyk steeds buite bereik te wees. AfriForum het nou…
AfriForum se Gemeenskapsveiligheidsentrum in Bloemfontein het in Julie altesaam 99 noodgevalle aangeteken, wat ’n bewys is van die sentrum se…
AfriForum se Knysna-tak het Saterdag die padoppervlak van ’n kruising in Sedgefield begin herstel. Dit volg nadat die Knysna Plaaslike…
Die vier verdagtes wat die afgelope week weer in verband met die moord op Hendrik Venter (81), ’n gerespekteerde veeboer…
AfriForum se teenboelieveldtogspan en sy gelukbringer Matteus het vroeër vandeesweek skole in Mpumalanga besoek om ’n boodskap van hoop aan…
President Cyril Ramaphosa en die ANC-geleide regering moet direk verantwoordelik gehou word vir die ernstige negatiewe impak wat die VSA…
AfriForum het Woensdag tydens ’n openbare vergadering in Marlothpark skerp kritiek gelewer teen die voortslepende prosedurele fiasko wat die omgewingskonsultant,…
AfriForum het ’n reuseoorwinning vir inwoners van die Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit beklink ná die Hooggeregshof in Pretoria vanmiddag die metro…
AfriForum se Dink of Sink-span het op 30 Julie die vierde van ses provinsiale uitdunrondes vir Mpumalanga se hoërskooldebatteerders by…
Die AfriForum-tak in Bethlehem se buurtspan het op 22 Julie die Dihlabeng Plaaslike Munisipaliteit se gemors voor hul eie hek…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide