Nuwe, kleurvolle baadjie vir Koenstraatpark in die Rand
Die Koenstraatpark in die Rand-woonbuurt in Upington het die afgelope week, met die hulp van AfriForum se Upington-tak, ’n nuwe…
Die Koenstraatpark in die Rand-woonbuurt in Upington het die afgelope week, met die hulp van AfriForum se Upington-tak, ’n nuwe…
AfriForum eis duidelikheid oor die kommerwekkende bewerings dat president Cyril Ramaphosa die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) vir persoonlike en politieke…
Watertoetse wat AfriForum se Parys-tak onlangs op water uit vier boorgate in verskillende dele van Parys laat doen het, toon…
AfriForum se Teenboelieveldtogspan en die Hessekwa-tak het vandeesmaand gehelp om boeliegedrag by agt hoër- en laerskole in die Hessekwa Plaaslike…
Vier Keimoes-skole spog met splinternuwe blou vullisdromme wat die plaaslike AfriForum-tak geskenk het. Die Gekombineerde Skool Keimoes, die Intermediêre Skool…
AfriForum versoek die Siyancuma Plaaslike Munisipaliteit om volhoubare oplossings te implementeer nadat gereelde kragonderbrekings Griekwastad al vir bykans ’n maand…
’n AfriForum-buurtwaglid het die afgelope naweek, gewapen met pepersproei en ’n fiets wat as ’n padversperring gebruik is, vier vermeende…
Altesaam 13 lede van AfriForum se Groblersdal-buurtwag het gedurende die eerste week van Februarie aan die organisasie se vyftiende protospankursus…
Substasies reg oor Pretoria word telkens geteiken deur diewe en vandale, gewoonlik weens die bedenklike toestand van dié substasies. Juis…
Die krane op Delportshoop in die Dikgatlong Plaaslike Munisipaliteit het reeds nagenoeg vier maande gelede drooggeloop – en daar waar…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide