Tshwane-metro se bewerings dat private brandweerdienste onwettig is, is ongegrond – AfriForum
AfriForum waarsku dat die Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit se aggressiewe aanval op private brandweerdienste nie net kortsigtig is nie, maar inwoners…