Ingryping deur AfriForum se privaatvervolgingseenheid lei tot versnelde heropening van Wierdaweg
Danksy AfriForum se privaatvervolgingseenheid en bekommerde sakelui sal Wierdaweg (M10) na verwagting teen einde September weer toeganklik wees vir motoriste….