AfriForum se Centurion-tak gaan voort met skoonmaak van park
Die AfriForum-tak in Centurion het op 12 September voortgegaan om die Montague Kneen-park in Valhalla skoon te maak en talle gemeenskapslede…
Die AfriForum-tak in Centurion het op 12 September voortgegaan om die Montague Kneen-park in Valhalla skoon te maak en talle gemeenskapslede…
AfriForum se Standerton-tak het van 7 tot 11 September sy #VegEnBou-week in dié dorp gehou. Taklede, vrywilligers, plaaslike ondernemings én skoolleerders…
AfriForum het ’n boer van Viljoenskroon gehelp om die Moqhaka Plaaslike Munisipaliteit te dwing om ’n damwal aan die bokant…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 7 September 2020 amptelik ’n tak en buurtwag in Potgietersrus gestig. Sowat 30 gemeenskapslede het die stigting…
AfriForum se Upington-tak het op 7 September in samewerking met BB Spares 40 liter hand- en oppervlakreiniger aan Laerskool Oranje-Noord…
AfriForum se Ellisras-tak het op 28 Augustus 2020 die organisasie se #VegEnBou-projek in die dorp afgeskop en verskeie opheffingsprojekte en veiligheidsaksies is…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n beroep gedoen op genl. Bheki Cele, die Minister van Polisie, om daadwerklik op te…
AfriForum se Moot-tak het op 5 September twee spruite tussen Hertzog-, Haarhoff-, Meyer- en Louis Trichardtstraat skoongemaak om onder meer…
AfriForum se volhoubare selfdoenprojekte is ’n noodsaaklikheid vir Bethal. Bethal is ’n dorp wat ’n volgehoue onderbreking van munisipale dienslewering…
Die AfriForum-tak in Lichtenburg het op 4 September in samewerking met Noordwes Koöperasie (NWK) en Shukran Furniture ongeveer 1 ton noodsaaklike voedsel…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide