Bethal-tak herstel slaggate in die dorp
AfriForum se Bethal-tak het op 26 Augustus 2020 dié dorp se slaggate herstel. Daar is tydens die projek meer as…
AfriForum se Bethal-tak het op 26 Augustus 2020 dié dorp se slaggate herstel. Daar is tydens die projek meer as…
AfriForum se Bethal-tak het op 25 Augustus ’n gevaarlike kruising op die N17 beveilig deur ’n boom te snoei. Die…
AfriForum se Langenhovenpark-tak het op 24 Augustus 2020 ’n brief aan die Mangaung Metro gestuur waarin hulle versoek word om…
AfriForum se Centurion-tak het op 22 Augustus en 24 Augustus ’n skoonmaakaksie van stapel gestuur en herstelwerk in die Valhalla-omgewing…
AfriForum se Lydenburg-tak het op 18 Augustus vier nuwe straatligte in Rossouwstraat aangebring. Hierdie volg nadat ’n skrywe reeds gerig…
Die burgerregteorganisasie AfriForum gaan eersdaags ’n vullisverwyderingsdiens aan inwoners van Bloemfontein lewer. Dít volg ná talle inwoners klagtes van swak…
Die AfriForum-buurtwag in Witrivier het op 19 Augustus ’n reuseboomtak opgesny en dit uit dié dorp se hoofstraat verwyder. Buurtwaglede het…
AfriForum se Bethal-tak het ingespring en die ingange na dié dorp skoongemaak nadat betogers die paaie versper het gedurende die…
Die AfriForum-tak in Bloemhof het besluit om van die surplus voedsel wat hulle as skenkings ontvang het met hul buurtak…
AfriForum het op 18 Augustus 2020 ’n brief aan sowel die burgemeester as die munisipale bestuurder van die Mangaung Metro gestuur…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide