AfriForum se Thabazimbi-tak plant bome vir boomplantmaand
AfriForum se Thabazimbi-tak het onlangs hul deel gedoen vir boomplantmaand. Die tak het vyf bome aan Laerskool Thabazimbi geskenk en…
AfriForum se Thabazimbi-tak het onlangs hul deel gedoen vir boomplantmaand. Die tak het vyf bome aan Laerskool Thabazimbi geskenk en…
AfriForum het op 3 September ’n skrywe aan die Tshwane Metro gerig oor ’n groot slaggat in Jeanlaan. Die slaggat…
AfriForum se Potchefstroom-tak het op 15 September 2020 aan ’n groot skoonmaakinisiatief deelgeneem. Dié inisiatief is deur die sakekamer van…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag sy mobiele gesondheidsentrum in Kempton Park aan die Oos-Rand bekend gestel. Jan Vermaak, voorsitter van…
Die AfriForum-tak in Vereeniging het die afgelope week 4,5 ton teer geskenk om slaggate in die dorp te herstel. Op…
AfriForum se Naboomspruit-tak het op 11 September 2020 saam met die Naboomspruit SAPD en Limpopo Verkeersdepartement ’n padblokkade gehou. AfriForum-lede…
Die AfriForum-buurtwag in Potgietersrus het die SAPD op 10 September bygestaan met die arrestasie van ’n vermeende voertuigdief. Die buurtwag…
Die AfriForum-tak in Upington het onlangs in samewerking met Walker Midas en Sakkie se Arkie die duikweg in die middedorp…
AfriForum se Rustenburg-tak was die hoofborg van ’n suksesvolle fondsinsameling vir laerskole in Rustenburg. Gemeenskapslede kon deur finansiële skenkings hul…
AfriForum-buurtwag in Bellville, wat deel van die organisasie se Kaapstad-Noord-tak uitmaak, het onlangs twee hommeltuigvlieëniers in Orania laat oplei. Dié…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide