AfriForum se Piet Retief-tak rig waterpunte op
Die AfriForum-tak in Piet Retief het van 14 tot 18 September 2020 sy eerste ses noodwaterpunte op strategiese plekke in…
Die AfriForum-tak in Piet Retief het van 14 tot 18 September 2020 sy eerste ses noodwaterpunte op strategiese plekke in…
Die AfriForum-tak in Witbank het onlangs as deel van die burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaandprojek 137 bome aan verskeie skole en…
Die AfriForum-tak in Centurion het op 17 September ’n skoonmaakprojek in Valhalla se sentrale sakekern gehou. Hierdie gebied is al ’n…
AfriForum het sy Wes-Kaapse immuunstelsel-inisiatief na die Helderbergkom uitgebrei nadat die organisasie hierdie projek in Mei in die Kaapse metropool…
Die AfriForum-tak in Orania het tydens boomplantmaand Nova-nartjiebome en amandelbome aan die Gannabos Behuising in dié dorp geskenk. Die doel…
Die AfriForum-tak in Bloemhof het op 17 September die Japie Kritzinger Tehuis vir Bejaardes op dié dorp ontsmet. Die tak…
AfriForum se Vredendal-tak het onlangs as deel van die burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaandprojek sy deel vir boomplantmaand gedoen deur nartjiebome…
Die AfriForum-tak in Williston het van 7–11 September voedselpakke aan die gemeenskap geskenk. Die tak het in samewerking met Solidariteit…
AfriForum se Kaapstad-Noord-tak het op 16 September ’n vergadering gehou waartydens die tak se bestuur gereorganiseer is. Gemeenskapslede kon hul insette…
AfriForum se Naboomspruit-tak het onlangs hul deel vir boomplantmaand gedoen deur tien bome in die gemeenskap te plant. Die tak…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide