Bakgatla Ba Kgafela en AfriForum onderteken historiese ooreenkoms

Datum: Donderdag 26 Junie 2025
Tyd: 10:30 vir 11:00
Venue: Ruslamere Hotel en Konferensiesentrum, Langebergweg 14, Durbanville, Kaapstad

Om toegang tot die geleentheid te verseker moet jy die onderstaande inligting teen Maandag 23 Junie teen 16:00 voltooi.

Let wel:

  1. Toegang tot die geleentheid kan geweier word indien onvolledige of laat kennisgewing van bywoning gemaak word.
  2. Geen wapens word toegelaat nie.

Soortgelyke plasings