AfriForum vra duidelikheid by Eskom oor registrasie van sonkrag-installasies
AfriForum het ’n formele skrywe aan Eskom gerig om duidelikheid te vra oor die wetlike en regulatoriese raamwerk wat die…
AfriForum het ’n formele skrywe aan Eskom gerig om duidelikheid te vra oor die wetlike en regulatoriese raamwerk wat die…
AfriForum se Teenboelieveldtogspan en Klerksdorp-tak het verlede week die leerders van vier skole in Klerksdorp besoek en hulle toegespreek oor…
AfriForum se Teenboelieveldtogspan en die Hessekwa-tak het vandeesmaand gehelp om boeliegedrag by agt hoër- en laerskole in die Hessekwa Plaaslike…
’n AfriForum-buurtwaglid het die afgelope naweek, gewapen met pepersproei en ’n fiets wat as ’n padversperring gebruik is, vier vermeende…
AfriForum se Bethal-tak het volle deursigtigheid by die Govan Mbeki Plaaslike Munisipaliteit geëis rakende die gebrekkige waterverskaffing aan dié dorp….
Die gestadige afname van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) se reservisteprogram oor die afgelope paar jaar is uiters kommerwekkend vir AfriForum,…
AfriForum se Ellisras-tak het vir 13 dae lank gespook om saam met Saai en die plaaslike boeregemeenskap van Lephalale (Ellisras)…
Eskom se voorneme om voor Paasnaweek kragtoevoer na 15 Vrystaatse dorpe te verminder of heeltemal af te sny weens wanbetaling…
AfriForum se Bellville-buurtwag het die afgelope naweek kwaaddoeners se onwettige bedrywighede ’n harde hou toegedien toe dié lede saam met…
AfriForum Sakenetwerk se reikwydte brei vandeesmaand nóg verder uit met die stigting van plaaslike sakenetwerke in sowat sewe streke. AfriForum…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide