Stop munisipaliteite se onbillike boorgatheffing

02/09/2026
Boorgat R400banner

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

Die Mbombela-munisipaliteit het vanaf 1 Julie 2026 ’n nuwe maandelikse heffing ingestel op private boorgatwater wat aan ’n eiendom se waterstelsel gekoppel is. Die heffing beloop R406,50 vir residensiële eiendomme en R877,12 vir ondernemings – met hoër tariewe vir sekere groter eiendomme.

Omdat inwoners reeds basiese en verbruiksverwante rioolheffings betaal, ontstaan die vraag of hierdie bykomende vaste heffing billik en regmatig bereken is, en of dit werklik verband hou met die gebruik van munisipale riooldienste.

Veg saam met AfriForum teen hierdie onwettige belasting.

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Naam en van*

Die Mbombela-munisipaliteit het vanaf 1 Julie 2026 ’n nuwe maandelikse heffing ingestel op private boorgatwater wat aan ’n eiendom se waterstelsel gekoppel is. Die heffing beloop R406,50 vir residensiële eiendomme en R877,12 vir ondernemings – met hoër tariewe vir sekere groter eiendomme. Omdat inwoners reeds basiese en verbruiksverwante rioolheffings betaal,… [Lees meer]
Boorgat R400banner

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

Die Mbombela-munisipaliteit het vanaf 1 Julie 2026 ’n nuwe maandelikse heffing ingestel op private boorgatwater wat aan ’n eiendom se waterstelsel gekoppel is. Die heffing beloop R406,50 vir residensiële eiendomme en R877,12 vir ondernemings – met hoër tariewe vir sekere groter eiendomme.

Omdat inwoners reeds basiese en verbruiksverwante rioolheffings betaal, ontstaan die vraag of hierdie bykomende vaste heffing billik en regmatig bereken is, en of dit werklik verband hou met die gebruik van munisipale riooldienste.

Veg saam met AfriForum teen hierdie onwettige belasting.

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Naam en van*

Word ’n lid

Maak ’n donasie

#OnsSalSelf