Tshwane stel waterbeperkings in vir inwoners weens ’n watertekort in die streek.
Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:
Daar is ’n groot watertekort in Tshwane, maar dit is nie as gevolg van die inwoners van Tshwane/watergebruikers nie. Dit is as gevolg van verouderde infrastruktuur wat hoofsaaklik deur Tshwane veroorsaak is wat nie lekkasies herstel nie. Die feit is dat Tshwane, volgens wet, lekkasies binne 72 uur vanaf aanmelding moet herstel, maar dat die metro tot 30 dae neem om herstelwerk te doen – soms neem hulle langer, en soms word lekkasies glad nie eens herstel nie. (Volgens info in ons PAIA wat Arno nog ontleed ens.)
Ons doen ’n beroep op Tshwane om eers hulle eie huis in orde te kry. Tshwane moet eers sy eie verantwoordelikheid nakom om lekkasies te herstel voordat inwoners onregmatig gestraf word.
Ons doen ’n beroep op Tshwane om die deur groter oop te maak vir gemeenskappe om die gaping te vul wat deur wanbestuur en gebrekkige dienslewering veroorsaak word.
AfriForum is op koers om lede van hul buurtspanne te stuur vir opleiding om lekkasies te herstel om sodoende ons eie vermoëns uit te brei.
"*" indicates required fields
Tshwane stel waterbeperkings in vir inwoners weens ’n watertekort in die streek.
"*" indicates required fields
Word ’n lid
Klik hier om self aan te sluit of self jou
lidmaatskap te bestuur.




