Gemeenskap word geforseer om Pilditch self reg te maak – AfriForum eis rekenskap
Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:
Die stad versuim om basiese instandhouding van die Pilditch-stadion te doen.
AfriForum eis antwoorde:
Volledige deursigtigheid rakende alle fondse wat van skole en ander partye ontvang is.
Openbare bekendmaking van uitgawes, begrotings en instandhoudingskedules vir die Pilditch-stadion.
Openbaarmaking van alle kontrakteurs en diensverskaffers wat met die stadion verband hou.
Onmiddellike en volhoubare instandhouding van die stadion.
Rekenskap van enige wanbestuur of versuim deur die Tshwane Munisipaliteit.
Gemeenskappe wat gedwing word om die munisipaliteit se mees basiese dienste oor te neem, is bewys van die stad se onvermoë en onwilligheid om sy verantwoordelikhede na te kom.
Ondersteun AfriForum se geveg hier:
"*" indicates required fields
Gemeenskap word geforseer om Pilditch self reg te maak – AfriForum eis rekenskap
"*" indicates required fields
Word ’n lid
Klik hier om self aan te sluit of self jou
lidmaatskap te bestuur.









