Stop raskwotas vir watergebruik.
17/02/2026
Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:
SKOKKEND:
Die regering dien ’n wysigingswetsontwerp vir die Nasionale Waterwet in wat die instelling van rasgebaseerde kwotas vir waterlisensies sal meebring.
AfriForum eis dat BBBEE-status as voorwaarde vir watergebruikslisensie-aansoeke onmiddellik geskrap word.
Rasmalheid kan nie tussen mense en skoon water staan nie.
Ondersteun ons saak.
"*" indicates required fields
17/02/2026
Stop raskwotas vir watergebruik.
SKOKKEND: Die regering dien ’n wysigingswetsontwerp vir die Nasionale Waterwet in wat die instelling van rasgebaseerde kwotas vir waterlisensies sal meebring. AfriForum eis dat BBBEE-status as voorwaarde vir watergebruikslisensie-aansoeke onmiddellik geskrap word. Rasmalheid kan nie tussen mense en skoon water staan nie. Ondersteun ons saak.




