AfriForum knap Trichardt-begraafplaas op
AfriForum se Trichardt-Evander-Kinross-Secunda-tak (oftewel die Teks-tak) en lede van die gemeenskap het op 16 Maart die Trichardt-begraafplaas skoongemaak. Hierdie projek…
AfriForum se Trichardt-Evander-Kinross-Secunda-tak (oftewel die Teks-tak) en lede van die gemeenskap het op 16 Maart die Trichardt-begraafplaas skoongemaak. Hierdie projek…
’n Valke-speurder en ’n privaat ondersoeker is die verdagtes in ’n beweerde onwettige en bedrieglike geheime operasie wat Macadamia Suid-Afrika…
Lede van AfriForum se Walker Drive-buurtwag het onlangs gehelp om veldbrande in die Sherwood-omgewing van Gqeberha te blus. Ongeveer 3…
Die AfriForum-tak in Viljoenskroon het op 16 Maart die ingang vanaf Kroonstad getakel en die vullis langs die pad opgetel,…
Die Herbert Street Special School in Belville, Kaapstad, se syfergat (wellpoint) werk uiteindelik weer nadat dit ’n geruime tyd buite…
In die lig van die huidige waterkrisis in Johannsesburg, het AfriForum se Johannesburg-Noord-tak op 7 Maart ’n ooreenkoms met Aqua Earth…
Die AfriForum-tak in Klerksdorp het op 9 Maart in samewerking met die LHFW-buurtwag en die DA hande gevat om die…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het ’n dringende aansoek teen Rand Water gebring ná dié waterverskaffer se besluit om watertoevoer na verskeie…
Toenemende misdaad by kerke, waartydens gemeentelede in sekere gevalle selfs onder die diens aangeval en beroof word, het in die…
Die AfriForum-tak in Sasolburg se toerusting het in Februarie daartoe bygedra dat 43 inwoners 34,1 ha gras gesny het en…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide