Kom kyk en proe Saterdag in Pretoria watter boer produseer die lekkerste skaap!
Vra vyf boere watter lamsvleis in die land die lekkerste is en die kans is goed dat jy vyf verskillende…
Vra vyf boere watter lamsvleis in die land die lekkerste is en die kans is goed dat jy vyf verskillende…
AfriForum het op 17 Oktober sy Hennopsrivier-tak gereorganiseer. Dié tak is reeds besig met die beplanning van projekte wat in die…
Deur dr. Louis Dey Beste Ouers Gesien in die lig van die veranderde tye wat die jaar 2020 kenmerk, het…
AfriForum het op 28 Julie 2020 ’n skrywe gerig aan Makgorometje Makgata, waarnemende munisipale bestuurder van die Tshwane Metro, oor die elektrisiteitsprobleem…
AfriForum se Groter Pretoria-takke het 58 hulppakkette aan skole in die area versprei as deel van die #AfriForumStaanSaam vir Skole-projek….
AfriForum se Groter Pretoria-buurtwagte het op 6 Junie 2020 aan die burgerregteorganisasie se nasionale versetpatrollie deelgeneem. Dié massapatrollie vorm deel van die…
AfriForum se takke in die Groter Pretoria-distrik het die afgelope maand meer as 30 ton voedsel aan sowat 1 270…
AfriForum se buurtwagte in Apiesrivier, Bronkhorstspruit, Hennopsriviervallei, Pionier, Moot, Oos-Moot, Wes-Moot, Moreletapark, Pretoria-Wes, Rayton-Cullinan en Kameeldrift het die burgerregtewaghond se…
Die burgerregtewaghond AfriForum het op Woensdag 6 November 2019 skrywes by 20 polisiestasies in die Pretoria-omgewing ingehandig om die SAPD…
My naam is Esmarie Yssel. Ek is ’n joernalis en omroeper by die radiostasie Pretoria FM. Ek het Joernalistiek aan…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide