#OnsSalSelf | AfriForum Takke | Gemeenskapsake Mediaverklarings | Mediaverklarings | Munisipaliteite
AfriForum eis dat MRK en kie by Upington-waterkrisis ingryp ná versoeke aan munisipaliteit op dowe ore val
AfriForum het vandag die voortgesette waterkrisis in Upington en omliggende woonbuurte na die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (MRK) geëskaleer vir dringende ingryping,…



