R33-plaaswag trek wildstroper vas en fnuik grondgryp
AfriForum se R33-plaaswag in Groblersdal het weereens bewys dat goed georganiseerde veiligheidstrukture van onskatbare waarde is toe hulle twee suksesse…
AfriForum se R33-plaaswag in Groblersdal het weereens bewys dat goed georganiseerde veiligheidstrukture van onskatbare waarde is toe hulle twee suksesse…
Die Pretoria-landdroshof het vandag die voormalige SANW spesiale magte operateur Leon Santos Conga tot lewenslange gevangenisstraf gevonnis vir verkragting en…
Die begrotingsbesnoeiings wat deur die minister van Basiese Onderwys as ’n “nasionale krisis” beskryf word, laat net meer vrae by…
Danksy die flink optrede van AfriForum se Vaalharts-buurtwag is daar een minder gesteelde vragmotor in Hartswater. ’n Lid van hierdie…
AfriForum beskou die viering van Erfenisdag terwyl die wolk van die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys 32 van 2024…
AfriForum se Teenboelieveldtogspan en hul gelukbringer, Matteus, het Maandag (16 September) meer as 1 200 leerders van Laerskool Republiek in Meyerton…
AfriForum se Warmbad-tak in Bela-Bela het op 12 September ’n slaggatprojek in Soetdoringstraat aangepak. Hierdie inisiatief wys nie net die…
AfriForum se Dink of Sink-span het op Donderdag 19 September ’n werkswinkel vir hoërskoolleerders by die Napso Nictus Kuns- en…
AfriForum se Stop Bela-petisie (www.stopbela.co.za) teen die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys 32 van 2024 groei steeds. ’n Dag…
AfriForum se Upington-tak het 4 September die park op die hoek van Quarry- en Schroderstraat verfraai deur die vullis op…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide