Flukse vervolging van bekende blogskrywer onthul NVG se dubbele standaarde
Drie maande nadat ’n bekende blogskrywer, Musa Khawula, lasterlike opmerkings oor die sakeman Ze Khumalo gemaak het, is hy in…
Drie maande nadat ’n bekende blogskrywer, Musa Khawula, lasterlike opmerkings oor die sakeman Ze Khumalo gemaak het, is hy in…
AfriForum eis in ’n brief aan Angie Motshekga, minister van Verdediging en Militêre Veterane, ’n onmiddellike en deursigtige ondersoek na…
AfriForum se Bloemfontein-tak eis antwoorde van die Mangaung Metropolitaanse Munisipaliteit nadat inwoners van Bloemfontein vir bykans ’n maand lank sonder…
AfriForum het opnuut ’n beroep op die minister van Finansies gedoen om enige oorweging om belastingkrediete op mediesefondsbydraes in die…
Die AfriForum-tak in Bothaville het onlangs die water in dié dorp getoets ná talle inwoners siek geword het. Die water…
AfriForum se Nelspruit-tak in Mbombela het die nuwe jaar afgeskop met die fokus op die groenstroke en parke in dié…
AfriForum het in ’n skrywe aan die Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit versoek dat onwettige storting, wat toenemend ’n probleem in groot…
AfriForum se Benoni-tak het ’n dringende versoek aan die Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit gerig om onmiddellik aandag te gee aan ’n…
AfriForum slyp weer sy tande vir die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) om ’n herhaling van die fiasko met verlede…
Ná aanleiding van die ondertekening van die Onteieningswet deur pres. Cyril Ramaphosa, doen AfriForum nou ’n beroep op die minister…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide