Springs-gemeenskap hou sigbaarheidspatrollie
Die AfriForum-buurtwagte in Kempton Park, Brakpan, Edenvale en Springs het in samewerking met die SAPD en die gemeenskapspolisiëringsforum van Bakerton…
Die AfriForum-buurtwagte in Kempton Park, Brakpan, Edenvale en Springs het in samewerking met die SAPD en die gemeenskapspolisiëringsforum van Bakerton…
Die AfriForum-tak in Rustenburg het tussen 7 en 11 Oktober 2019 nege peperbasbome by verskeie skole in Rustenburg geplant. Volgens Sampie Steinberg,…
Die AfriForum-plaaswagte in Thabazimbi se protospan het op 10 Oktober 2019 taktiese opleiding by Matla Mamba Safaris ontvang. Die opleiding het onder…
Gerhard Moll, voorsitter van AfriForum se Standerton-buurtwag, het op 4 Oktober 2019 tydens AfriForum se nasionale patrollie ’n sertifikaat namens…
Deur Elaine Krige (Maroela Media) Oorspronklike skakel: https://spens.co.za/o9F Solidariteit gaan teen 2030 noodsaaklike dienste en kulturele ruimtes in 29 sogenaamde…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se #AnkerdorpPadskou-veldtog is hierdie maand in Secunda en die plaaslike AfriForum-tak het tot dusver veral op bemarking,…
AfriForum se Rustenburg-tak het die afgelope twee naweke meer as 4 ton teer gebruik om slaggate in dié stad as…
Die AfriForum-tak in Springs het op 11 Oktober 2019 tien soetdoringbome by die Hoër Tegniese Skool in Springs geplant as deel…
Bennie Roux (41), ’n ultramarathonatleet van Centurion, gaan aanstaande week honderde kilometers in die Vrystaat aflê om geld vir AfriForum…
AfriForum se takke in Oudtshoorn, Mosselbaai en George het op 3 Oktober 2019 ’n werkswinkel in Groot-Brakrivier bygewoon. Deidré du Preez, AfriForum…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide