AfriForum se Kathu-tak verleen hulp aan Gamagara-nooddienste
Die AfriForum-tak in Kathu het op 28 Augustus ’n skenking van ’n mikrogolfoond en ’n kookwaterkan aan die Gamagara-nooddienste oorhandig…
Die AfriForum-tak in Kathu het op 28 Augustus ’n skenking van ’n mikrogolfoond en ’n kookwaterkan aan die Gamagara-nooddienste oorhandig…
Dat Vrystaters vaardige debatteerders is, is opnuut bewys tydens die sentraalstreeksuitdun van AfriForum se Dink of Sink- onvoorbereide debatskompetisie vir…
Die AfriForum-tak in Potchefstroom het die afgelope naweek op verskeie plekke ’n verskil gemaak as deel van die #VegEnBou-strategie. Die…
Die AfriForum-tak in Nelspruit het die afgelope maand Liznica House of Hope, ’n tehuis vir minder bevoorregte babas met verskeie…
Die AfriForum-buurtwag in Witrivier het die afgelope week vyf nuwe tweerigtingradio’s ontvang. Dié radio’s sal gebruik word om kommunikasie tussen…
Die bekendstelling van een van die Vrystaat se “grootste” Afrikaanse skrywers, J.C. Steyn, se laaste boek So is onse mense…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n handleiding op sy webtuiste gepubliseer wat burgers presies inlig oor hulle regte in hierdie…
Die AfriForum-tak in Kraaifontein het op 27 Augustus vroue bemagtig deur ’n selfverdedigingklas vir hulle te reël, juis omdat Augustus…
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het vandag se verrigtinge in die Brits Landdroshof as betreurenswaardig en uiters teleurstellend bestempel. Dit volg nadat…
AfriForum neem kennis van die burgemeester van die Johannesburg Metropolitaanse Munisipaliteit se brief, dat die stad dit oorweeg om skole…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide