AfriForum behaal oorwinning in hof vir kragvoorsiening aan Zeerust-gemeenskap
AfriForum het op 16 November 2022 ’n oorwinning in die Hooggeregshof in Pretoria behaal teen Eskom. Dit volg nadat Eskom…
AfriForum het op 16 November 2022 ’n oorwinning in die Hooggeregshof in Pretoria behaal teen Eskom. Dit volg nadat Eskom…
AfriForum het laat gistermiddag (15 November) ’n mondelinge voorlegging oor die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (die sogenaamde BELA-wet) aan die…
AfriForum se privaatvervolgingseenheid staan tans vir Sonia Leithgöb by in die staat se saak teen Letitia van den Berg op…
AfriForum se trauma-eenheid het nege vrywilligers gewerf en op 5 November in George opgelei om slagoffers van plaasaanvalle en geweldsmisdaad…
AfriForum se Kamieskroon-tak het op 8 November twee boorgatpompe elk met ’n kontrolebord aan die Kamiesberg-munisipaliteit geskenk en geïnstalleer. Die…
Die Afrikaner-Afrika Inisiatief (AAI), wat twaalf Afrikaner-organisasies en leiers verteenwoordig, het met die ondersteuning van die Konrad-Adenauer-Stiftung en AfriForum ’n…
AfriForum se Witrivier-buurtwag het op Woensdag 9 November ’n gedetailleerde kaart van die omgewing in die Witrivier-polisiekantoor se raadsaal opgehang….
AfriForum sal op Dinsdag 15 November 2022 ’n mondelinge voorlegging oor die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (die sogenaamde BELA-wet) aan…
Verlede week is daar berig dat die minister van Minerale Bronne en Energie, Gwede Mantashe, aangekondig het dat die regering…
Volgens die burgerregteorganisasie AfriForum verteenwoordig die Grondhofwetsontwerp steeds ’n onbehoorlike, duur en potensieel ongrondwetlike poging om na bewering die beregting…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide