Jeffreysbaai-buurtwag hou gesamentlike patrollie
AfriForum se Jeffreysbaai-buurtwag het op 18 November saam met verskeie rolspelers soos Exec Ops, ADT, G4S-sekuriteitsdienste en die plaaslike polisie…
AfriForum se Jeffreysbaai-buurtwag het op 18 November saam met verskeie rolspelers soos Exec Ops, ADT, G4S-sekuriteitsdienste en die plaaslike polisie…
’n Lid van AfriForum se Kaapstad-Noord-buurtwag het op Woensdag 24 November ’n vermeende inbreker gearresteer. Johan en Yolanda Fritz was…
Die saak van AfriForum en ander teen die Johannesburgse Metropolitaanse Munisipaliteit oor die buitensporige verhoging van onderwysinstellings se eiendomsbelasting is…
AfriForum se Parys-tak het vandag die voortslepende haglike toestand van die drinkwater in die dorp by die Departement van Gesondheid…
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het gister vir Yolandi en Neels Groenewald gehelp met die lê van strafregtelike klagtes van afpersing en…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se Besigheidsbytjiesspan het op 23 November Solidariteit Helpende Hand in Centurion besoek om entrepreneursopleiding aan die sentrumbestuurders…
Die skokkende toename in misdaad in Suid-Afrika is ’n duidelike bewys dat die SAPD onder leiding van minister van Polisie,…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vertoë gerig aan die Nasionale Kommissaris van Korrektiewe Dienste, Makghoti Thobakgale, om uiteen te sit waarom…
AfriForum Gemeenskapsveiligheid het die minister van Verdediging, Thandi Modise, genooi om met die organisasie te vergader. Dit volg nadat die…
Die staat se gevoellose minagting van die regte van slagoffers van geslagsgebaseerde geweld en geregtigheid was vandag, 22 November, ten…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide