Germiston-buurtwag trek twee verdagtes binne 24 uur vas
AfriForum se Germiston-buurtwag het op Vrydag 3 Februarie die polisie in Primrose aan die Oos-Rand gehelp om twee verdagtes vas…
AfriForum se Germiston-buurtwag het op Vrydag 3 Februarie die polisie in Primrose aan die Oos-Rand gehelp om twee verdagtes vas…
AfriForum se Apiesrivier-buurtwag het op 3 Februarie 2023 ’n sigbaarheidspatrollie gehou in samewerking met Apies-Noord GPF. Altesaam 45 gemeenskapslede het…
Die burgerregteorganisasie AfriForum veroordeel John Jeffery, adjunkminister van justisie, se onlangse onaanvaarbare opmerkings en haatlike stereotipering van Afrikaners ten sterkste….
AfriForum se Brits-buurtwag het op 1 Februarie in samewerking met SECRA Fencing and Security ’n verdagte vasgetrek wat ’n selfoon…
AfriForum se Kempton Park- en Springs-tak het op 2 Februarie hul regspan opdrag gegee om ’n brief aan die Ekurhuleni…
Die burgerregteorganisasie AfriForum eis antwoorde van die Departement van Toerisme, oor die Departement se planne om ’n borgskap van £42.5…
AfriForum se strukture in Vryburg en Delareyville het die jaar op ’n hoë noot afgeskop deur volhoubare projekte aan te…
Die AfriForum-tak in Utrecht het die plaaslike polisiekantoor se kragopwekker opgeknap en laat diens nadat dit alreeds ongeveer drie jaar…
AfriForum se Rustenburg-tak het reeds in Januarie met hul volhoubare skoonmaakprojek weggespring en drie hektaar se gras op die hoek…
AfriForum versoek van die Departement van Koöperatiewe Regering en Tradisionele Sake se nasionale rampbestuur om deel van die nasionale rampbestuur…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide