Premier kan nie vrot Modimolle-vullisterrein miskyk ná AfriForum-uitnodiging nie
AfriForum se Nylstroom-tak het ’n formele uitnodiging aan dr. Phophi Ramathuba, premier van Limpopo, gerig om die vullisterrein buite Modimolle…
AfriForum se Nylstroom-tak het ’n formele uitnodiging aan dr. Phophi Ramathuba, premier van Limpopo, gerig om die vullisterrein buite Modimolle…
Video: Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, oor die Valke se ondersoek. Daar is géén regsgronde vir die klagtes van…
AfriForum het vandag volledige besonderhede van die agt bevestigde plaasmoorde wat vanaf Oktober tot Desember 2024 plaasgevind het, aan die…
Die Mamelodi-landdroshof het in ’n toonaangewende uitspraak die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) gelas om die kostes te betaal wat AfriForum se…
Die AfriForum-tak in Krugersdorp het aan die einde van Februarie hard gewerk om sekere dele van die dorp, waar gras…
AfriForum in Mpumalanga gaan die Departement van Samewerkende Regering versoek om alternatiewe opsies te oorweeg om agterstallige skuld van sommige…
Die AfriForum-buurtwag in Struisbaai het tydens hul patrollie op 21 Februarie ’n brand op die hoek van Malvernstraat en Kusweg…
Dit is onrusbarend vir AfriForum dat die Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit sy afhanklikheid van watertenkwaens voortsit deur die goedkeuring van ’n…
AfriForum se Cederberg-tak het dit op homself geneem om Clanwilliam en omliggende dorpe rommelvry te kry deur die aankoop en…
Nuwe AfriForum-portaal kan help Die voortdurende versuim om na behore diensleweringskwessies in Mbombela op te klaar, het AfriForum se Nelspruit-tak…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide