AfriForum gee Kai !Garib drie dae om rioolprobleme in Kakamas, Kenhardt en Keimoes uit te sorteer
AfriForum gee die Kai !Garib Plaaslike Munisipaliteit drie dae om die rioolprobleme in Kakamas, Kenhardt en Keimoes, wat al minstens…
AfriForum gee die Kai !Garib Plaaslike Munisipaliteit drie dae om die rioolprobleme in Kakamas, Kenhardt en Keimoes, wat al minstens…
AfriForum het op 2 April ’n aansoek ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting (PAIA) by die…
AfriForum het op 1 April die Departement van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake (Cogta) in ’n brief versoek om die…
Openbare swembaddens in die Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit is leeg en huishoudings wat nie gehoor gee aan Rand Water se vlak…
Potchefstroom se paaie is tans meer slaggat as pad, straatligte werk nie, vullis word onwettig in die dorp gestort en…
AfriForum se Mosel-buurtwag in Kariega (voorheen Uitenhage) het tussen 28 en 31 Maart ’n veiligheidsoperasie van stapel gestuur waartydens hulle…
AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 17 Maart besoek afgelê by Wakkerstroom-Wes Primêre Skool (buite Robertson), Laerskool Ashton en Hoërskool Montagu…
AfriForum Jeug se Knysna-tak het op 22 Maart ’n pragtige sandput vir die Little Steps Kleuterskool in Karatara gebou. Lede…
AfriForum se Groot-Oog-buurtwag in Keimoes het ’n besige maar suksesvolle naweek gehad van 14 tot 16 Maart. Dié buurtwag het…
Video: Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum Die burgerregteorganisasie AfriForum gaan, as deel van sy internasionale veldtog teen die “Kill…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide