AfriForum skenk kospakkies aan mense in nood
AfriForum se Overstrand-tak het op 22 Mei 2020 22 kospakkies aan die plaaslike Solidariteit Helpende Hand-tak geskenk om gemeenskapslede in nood te…
AfriForum se Overstrand-tak het op 22 Mei 2020 22 kospakkies aan die plaaslike Solidariteit Helpende Hand-tak geskenk om gemeenskapslede in nood te…
Die AfriForum-tak in Senekal het op 22 Mei 2020 kospakkies aan 18 behoeftige gesinne in dié dorp voorsien. Die tak het met…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het sy Wes-Kaapse immuniteitsprojek vroeër in Mei in die Kaapse metropool afgeskop en op 21 Mei na…
Die AfriForum-tak in Marble Hall het Laerskool Marble Hall op 23 Mei 2020 met ongeveer 1 100 liter ontsmettingsmiddel skoongemaak om dié skool…
AfriForum se Rustenburg-tak het oor die afgelope 12 maande herstelwerk en instandhouding ter waarde van R120 000 in samewerking met Demar…
Die burgerregteorganisasie AfriForum is van mening dat buurt- en plaaswagte nou meer as ooit toegelaat moet word om gemeenskappe te…
AfriForum se Tzaneen-tak is tans besig om voedsel in samewerking met Nylstroom se Helpende Hand-tak en ook kerkleiers van die…
Die COVID-19-taakspan het vandag voortgegaan om kos aan mense in nood te voorsien en het kragte met Cradle of Hope,…
Die AfriForum-tak in Welkom het onlangs verskeie kosskenkings van boere in die omgewing ontvang. Hierdie skenkings is gevolglik aangewend om…
AfriForum en die Princess Gabo Foundation bemagtig die Tswana-gemeenskap om COVID-19 te bekamp deur instruksies vir die maak van tuisgemaakte…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide