AfriForum se versetpatrollie maak die regering se oë oop
AfriForum het op 6 Junie 2020 ’n nasionale versetpatrollie gehou nadat buurtwagte hewige teenkanting van sommige SAPD-beamptes ontvang het om hul…
AfriForum het op 6 Junie 2020 ’n nasionale versetpatrollie gehou nadat buurtwagte hewige teenkanting van sommige SAPD-beamptes ontvang het om hul…
Die AfriForum-buurtwagte in Limpopo het op 6 Junie 2020 aan die burgerregteorganisasie se nasionale versetpatrollie deelgeneem. Dié massapatrollie vorm deel van die…
AfriForum se buurtwagte in die noordstreek het op 6 Junie 2020 aan AfriForum se nasionale versetpatrollie deelgeneem nadat daar heftige teenkanting van…
AfriForum se Privaatvervolgingseenheid het op 5 Junie 2020 in reaksie op ’n brief van adv. Etienne Vermaak, die Bergrivier Munisipaliteit se…
AfriForum se Mpumalanga-takke het skole in dié provinsie op verskeie maniere bygestaan om hulle te help om gereed te wees…
Die AfriForum-tak in Bethal het op 3 Junie 2020 slaggate in Buffelstraat opgevul nadat inwoners van daardie omgewing saam met AfriForum gewerk…
AfriForum se Pietersburg-buurtwag het op Woensdag, 3 Junie 2020 ʼn verdagte in ʼn gesteelde voertuig in samewerking met die SAPD…
AfriForum Jeug verwelkom die verskuiwing van president MT Steyn se standbeeld van die Universiteit van die Vrystaat (UV) se Bloemfontein-kampus…
AfriForum se Limpopo-takke het die afgelope maand meer as 3 ton voedsel aan 1 000 behoeftige gesinne uitgedeel. Die aksie is in…
AfriForum se Laeveld-takke het hul gemeenskappe tydens die staat van inperking op verskeie maniere gehelp. Die Nelspruit-tak het groente aan…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide