Mislukte pogings om Vrystaatse kragskuld te delg bewys nuwe ingrypings net lippediens
Talle mislukte pogings (sedert 2022) om die Eskom-skuld van vier Vrystaatse munisipaliteite te delg, het AfriForum bekommerd gelaat dat die…
Talle mislukte pogings (sedert 2022) om die Eskom-skuld van vier Vrystaatse munisipaliteite te delg, het AfriForum bekommerd gelaat dat die…
Die Noord-Gautengse hooggeregshof in Pretoria het vandag ’n dringende interdik toegestaan aan die Afrikaanse e-vervoerdiens, WANATU, wat die Tshwane-metropolisie (TMPD)…
AfriForum se jeugvleuel van die Bloemfontein-tak het verlede week drie slaggate en twee groot slote wat in Charcot- en Von…
Die minister van Polisie, Senzo Mchunu, se aankondiging vandag dat moord en veediefstal in die derde kwartaal van die huidige…
AfriForum waarsku lankal teen die gebrekkige instandhouding van stormwaterdreineringstelsels in dorpe en omliggende gebiede, die belangrikheid van risikobepaling ter voorbereiding…
Gereelde wateronderbrekings in Durban se Moseley Park-gemeenskap het die plaaslike AfriForum-tak genoop om ’n noodwaterpunt op te rig. Dié waterpunt…
Oranje is vir baie Afrikaners nie net ’n kleur nie – dit is die kleur van die taal van hul…
AfriForum eis dat die Nelson Mandelabaai Metropolitaanse Munisipaliteit dringend by die erge verval van Kariega se stormwaterkanale ingryp voordat nóg…
AfriForum se Bethal-tak en Kukhona Group het op 14 Februarie saamgespan om 2 000 liter water aan Wonderland Kleuterskool te…
AfriForum het ’n formele skrywe aan Eskom gerig om duidelikheid te vra oor die wetlike en regulatoriese raamwerk wat die…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide