Viljoenskroon-tak verkla Moqhaka-munisipaliteit by Menseregtekommissie oor riool
Die AfriForum-tak in Viljoenskroon het op 11 Julie die Moqhaka Plaaslike Munisipaliteit by die Menseregtekommissie (MRK) aangekla oor die haglike…
Die AfriForum-tak in Viljoenskroon het op 11 Julie die Moqhaka Plaaslike Munisipaliteit by die Menseregtekommissie (MRK) aangekla oor die haglike…
Die AfriForum-buurtwag in Hartbeesfontein het op Woensdag 6 Julie op drie verskillende plekke gehelp om brande te blus of onder…
Die AfriForum-tak in Rustenburg het hul volhoubare skoonmaakprojek in Junie voortgesit en 3,5 ha gras gesny. Die gebied rondom die…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het ’n openbare toegang tot inligting aansoek (PAIA) op Eskom beteken. In die aansoek eis AfriForum inligting…
Die AfriForum-buurtwagte in Nelspruit, Witrivier en Malelane het verlede week ’n kardinale rol gespeel in die beveiliging van gemeenskappe en…
Die verrigtinge in die borgaansoek van Lesiba Mantsi, Ralph Shingange en Melford Rammutla, drie van die beskuldigdes wat aangekla word…
Die AfriForum-buurtwagte regoor Suid-Afrika het in samewerking met die SAPD, die plaaslike GPF, gemeenskapslede, verskeie sekuriteitsmaatskappye en veiligheidsinstansies ’n massapatrollie…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag geëis dat president Cyril Ramaphosa die minister van Polisie, Bheki Cele, onmiddellik uit sy pos…
Die AfriForum-buurtwagte in Gauteng, Limpopo en Mpumalanga het in samewerking met die SAPD, die plaaslike GPF, gemeenskapslede, verskeie sekuriteitsmaatskappye en…
Die AfriForum-takke in Bloemfontein het tydens Junie verskeie skoonmaakprojekte en veiligheidsinisiatiewe aangepak in Langenhovenpark, Uitsig, Universitas, Wilgehof, Hospitaalpark, Rayton-Heuwelsig, Bloemfontein-Noord…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide