Klerksdorp-tak gee donasie as deel van #MyWoonbuurt-kompetisie
AfriForum het in Maart ’n kompetisie geloods om gemeenskappe te help om hul woonbuurte op te knap. Hierdie kompetisie gee…
AfriForum het in Maart ’n kompetisie geloods om gemeenskappe te help om hul woonbuurte op te knap. Hierdie kompetisie gee…
Die AfriForum-tak in Parys vorm nou deel van die pas gestigte Ngwathe Gemeenskapsforum. Dié forum het reeds verlede Saterdag weggespring…
Die AfriForum-tak in Bethlehem het die afgelope maand steeds onverpoosd gewoeker met die grassny om die dorp, begraafplase en die…
AfriForum se Trauma-eenheid het op 13 Mei ses vrywilligers in Oudtshoorn opgelei om slagoffers van plaasaanvalle en geweldsmisdaad op die…
AfriForum se Mosselbaai-tak het op 16 Mei ’n buurtwag in die Midbrak-gebied gestig. Hans Meiring sal dien as buurtwagleier, Martus…
AfriForum se Delmas-tak het op 13 Mei in samewerking met vrywilligers en die organisasie Delmas Herleef dié dorp se ingang…
AfriForum se Sasolburg-tak het op 13 Mei ’n skoonmaakaksie van stapel gestuur as deel van hulle #MyWoonbuurt-kompetisie. Hierdie kompetisie is…
AfriForum se Hartbeesfontein-buurtwag, wat deel van AfriForum se Klerksdorp-tak is, het Saterdag areas rondom sewe kragbokse in en om Hartbeesfontein…
AfriForum se Piet Retief-buurtwag het op 13 Mei opleiding in basiese vuurwapenhantering ontvang. Hierdie opleiding het gefokus op die korrekte…
AfriForum het met kommer kennis geneem van die tendense waarop die PIRLS 2021-verslag met betrekking tot die land en Suid-Afrikaanse…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide