AfriForum neem beveiliging van Moot-infrastruktuur in eie hande
Metro nie gepla oor gemeenskappe in donker sit AfriForum is tans besig om kameras te installeer by substasies in hoërisiko-areas…
Metro nie gepla oor gemeenskappe in donker sit AfriForum is tans besig om kameras te installeer by substasies in hoërisiko-areas…
AfriForum se nuwe opleidingsmodule in veediefstalbekamping het reeds vrugte afgewerp toe lede van AfriForum se Delmas Valke-buurtwag sedert Saterdag toegeslaan…
Die watertoevoerprobleme wat al vir weke lank op Delareyville woed, is eindelik opgelos ná volgehoue druk deur AfriForum. Die inwoners…
AfriForum se Mosel-buurtwag en Winterberg-plaaswag in Uitenhage, in samewerking met die plaaslike gemeenskapspolisiëringsforum (GPF), het van Vrydagaand tot die volgende…
Die AfriForum-buurtwagte in Bloemhof, Christiana, Delareyville, Biesiesvlei, Vryburg en Wolmaransstad het die afgelope naweek in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens…
Die AfriForum-strukture in Albertinia, Riversdal, Mosselbaai en Swellendam het die afgelope naweek weer die ekstra myl gegaan om hul gemeenskappe…
Die burgerregteorganisasie AfriForum doen ’n beroep op die Spesiale Ondersoekeenheid (SOE), die Valke en die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) om inligting…
Die burgerregteorganisasie AfriForum meen dat die Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit die gemeenskap se welstand voorop moet stel. Dít volg ná dele…
AfriForum se Knysna-tak het op 21 Junie geskiedenis gemaak deur die organisasie se eerste buurtwag op dié dorp te stig….
AfriForum se tweede landwye massapatrollie vir 2025 het die afgelope naweek weereens ’n aantal suksesse regoor Suid-Afrika behaal. Die organisasie…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide