Benoni-tak vul reusehoeveelheid slaggate in dorp op
AfriForum se Benoni-tak het tydens Mei slaggate aangepak. Die tak vul regdeur die jaar slaggate op maar in Mei het…
AfriForum se Benoni-tak het tydens Mei slaggate aangepak. Die tak vul regdeur die jaar slaggate op maar in Mei het…
Verteenwoordigers van die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag, die openbare verhoor in Upington bygewoon oor die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (beter…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n brief aan Sindisiwe Chikunga, die minister van Vervoer, gestuur waarin die organisasie duidelikheid van…
Die Suid-Afrikaanse regering het onlangs sy aptyt vir skaliegas-eksplorasie en -ontginning in die Karoo hernu met Gwede Mantashe, die minister…
Die burgerregteorganisasie AfriForum en sy regspan is besig om kommentaar saam te stel teen die beoogde veranderings aan waterwetgewing wat…
AfriForum se Klerksdorp-tak het op 25 Mei die dorp se rioolwerke gaan inspekteer ná ’n hofbevel wat die Matlosana-munisipaliteit beveel…
Die herdenking van die Vrede van Vereeniging is op 31 Mei op verskeie plekke oor die land gevier. Dié vredesverdrag…
AfriForum se Sasolburg-tak het op 27 Mei weer hulle maandelikse mark in die Hoëveldse Tuine gehou waar verskillende kunstenaars die…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 31 Mei ’n buurtwag in Midvaal gestig. Hierdie buurtwag vorm deel van AfriForum se Midvaal-tak…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n mondelinge voorlegging wat die Onteieningswetsontwerp [B 23 – 2020] sterk teengestaan het voor die…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide