AfriForum stel handleiding bekend om boere te help om eiendom te beskerm
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n assesseringsdokument bekendgestel wat boere as ’n handleiding kan gebruik om te verseker dat hulle…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n assesseringsdokument bekendgestel wat boere as ’n handleiding kan gebruik om te verseker dat hulle…
Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, en Grandi Theunissen, Tshwane se burgemeesterskomiteelid vir gemeenskapsveiligheid, het vandag die hofverskyning…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag omvattende kommentaar op die omstrede konsepregulasies oor watergebruiklisensies, wat op 19 Mei 2023 vir openbare deelname…
AfriForum-verteenwoordigers het op 13 en 14 Julie die openbare verhoor oor die wysiging van artikel 25 van die Grondwet om…
AfriForum se buurtwagte in die Boland en aan die Weskus het die afgelope naweek aan ’n nasionale patrollie deelgeneem. Verskeie…
AfriForum se Springbok-tak het die resultate van watermonsters wat onlangs deur ’n geakkrediteerde laboratorium getoets is aan die inwoners van…
AfriForum se Kathu-tak het in Junie gewoeker om die dorp op te knap. Op 7 Junie het ’n werker van…
AfriForum se Delmas Valke-buurtwag het op 14 Julie ’n lugpatrollie met hommeltuie uitgevoer om die N12-snelweg vir motoriste te beveilig….
Die eerste uitdunronde van AfriForum se Dink of Sink- onvoorbereide debatskompetisie vir universiteite het Saterdag by Akademia in Centurion plaasgevind….
Die burgerregteorganisasie AfriForum het die familie van die Nieuwoudt-egpaar, wat byna drie jaar gelede op hul kleinhoewe naby Hammanskraal aangeval…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide