Sitrus-bome sorg vir vreugde by Swellendam-outehuis
Die AfriForum-tak in Swellendam het op 8 Oktober drie sitrusbome, onderskeidelik nartjie, lemoen en suurlemoen, by Huis A.A Tomlinson geplant….
Die AfriForum-tak in Swellendam het op 8 Oktober drie sitrusbome, onderskeidelik nartjie, lemoen en suurlemoen, by Huis A.A Tomlinson geplant….
In ’n misdaadgeteisterde land soos Suid-Afrika kan onbetroubare misdaadstatistieke verreikende gevolge vir wetstoepassers, openbare veiligheid en die strafregstelsel inhou. Dit…
Die AfriForum-tak in Knysna het tydens AfriForum se jaarlikse boomplantmaand-projek alle verwagtinge oorskry deur sy eie mylpaal om 100 bome…
AfriForum Brandweer het op 9 Oktober ’n brandende grasdak in Langenhovenpark spoedig onder beheer gebring en die vlamme geblus. Dié…
AfriForum se Standerton-tak en -buurtwag het tydens September die dorp op elke denkbare gebied help beveilig. Dié buurtwag het nie…
AfriForum se Bo-Karoo-tak het onlangs in samewerking met die Orania Dorpsraad ’n uitgebreide oudit- en instandhoudingsprojek vir brandkrane in Orania…
AfriForum se Standerton-buurtwag het op 4 en 5 Oktober aan Operasie Vala Umgodi, ’n inisiatief van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD),…
’n Dag van massaprotes gaan oor minder as vier weke van nou teen die Wet op Basiese Onderwys (Bela) gehou…
AfriForum se Welkom-tak het die laaste naweek in September ’n betekenisvolle bydrae tot omgewingsbewaring gelewer deur altesaam 21 witstinkhoutbome in…
Die AfriForum-tak in Kaap Agulhas het op 2 Oktober ’n skenking van 10 melkhoutbome (Sideroxylon inerme) aan die Zoetendal Akademie…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide