Geen vullisverwydering aan Suidkus? Skrap dan tariewe, eis AfriForum
AfriForum se Laer-Suidkus-tak het vandag die Ray Nkonyeni Plaaslike Munisipaliteit in ’n skrywe versoek om die tariewe te skrap wat…
AfriForum se Laer-Suidkus-tak het vandag die Ray Nkonyeni Plaaslike Munisipaliteit in ’n skrywe versoek om die tariewe te skrap wat…
Die AfriForum-tak en -buurtwag in Oudtshoorn het hul nie van stryk laat bring deur die feesvieringe gedurende Desember nie, maar…
AfriForum eis dringende optrede in Makhado waar die reservoir tans vol is, maar die inwoners se krane bly droog. Dit…
Inwoners van Thabazimbi kan nou die dorp se rioolprobleme via ’n skakel op hul fone of rekenaars aanmeld – dis…
AfriForum se Strand-buurtwag het gedurende Desember, en veral oor die feestyd, dit op hulself geneem om hierdie gemeenskap veilig te…
AfriForum het vandag ’n opvolgskrywe aan die munisipale bestuurder van die Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit, dr. Imogen Mashazi, gerig oor die…
AfriForum is dankbaar dat die watertoevoer na die Govan Mbeki-munisipale gebied ná ’n lang uitgerekte hofstryd uiteindelik herstel is. Inwoners…
AfriForum se Naboomspruit-tak in Mookgophong het die dorp in Desember behoorlik reggeruk vir vakansiegangers om dié mooi bosveldse dorp ten…
AfriForum se Middelburg-tak het op Saterdag, 11 Januarie, gras gesny by die Vergeet my nie-aftreeoord in Middelburg. Die tak het…
AfriForum se Phalaborwa-tak het die afgelope naweek teruggeploeg in die gemeenskap deur die bejaardes van die dorp en hul geliefdes…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide