AfriForum verleen hulp aan kleuterskool
AfriForum het op 6 Julie 2020 hulp verleen aan Wonderland Kleuterskool in Kriel nadat dié skool die organisasie genader het en ’n…
AfriForum het op 6 Julie 2020 hulp verleen aan Wonderland Kleuterskool in Kriel nadat dié skool die organisasie genader het en ’n…
Die AfriForum-takke in Lydenburg en Witrivier het die afgelope tyd verskeie skole ondersteun met hulppakket- en termometerskenkings sodat dié skole…
Die AfriForum-tak in Bethal het op 6 Julie 2020 in samewerking met AfriForum Onderwys skolehulppakkette aan Wonderland Kleuterskool en Oppieplaas Kleuter Akademie…
Die AfriForum-tak in Germiston het op 8 Julie 2020 beskermende toerusting aan die Kowa Pienaar-tehuis vir bejaardes geskenk nadat dié tehuis die…
AfriForum se Stellenbosch-tak het op 8 Julie 2020 beskuit en koeksisters aan drie plaaslike ouetehuise geskenk wat tydens die tehuise se daaglikse…
Die burgerregteorganisasie AfriForum bevraagteken die goedkeuring van die Tshwane Metro se begroting vir die 2020/2021-boekjaar aangesien slegs die munisipale raad…
Die AfriForum-tak in Lichtenburg verwelkom die Ditsobotla Plaaslike Munisipaliteit se aankondiging dat hulle dié dorp se vullisterrein gaan skoonmaak. Dít…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 8 Julie 2020 ’n tak in Centurion gestig. Dié nuutgestigte tak is reeds besig met die beplanning…
Die AfriForum-tak in Witbank het die afgelope twee weke verskeie padtekens oorgeverf en slaggate in Geringerstraat opgevul. Van dié tekens…
Die AfriForum-tak in Phalaborwa het die gemeenskap tydens die COVID-19-pandemie reeds op verskeie maniere ondersteun en het die afgelope tyd…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide