AfriForum se Rustenburg-tak herstel slaggate en maak dorp skoon
Die AfriForum-tak in Rustenburg het in Julie sy volhoubare projek in die dorp voortgesit. Dié projek behels die sny van…
Die AfriForum-tak in Rustenburg het in Julie sy volhoubare projek in die dorp voortgesit. Dié projek behels die sny van…
Die AfriForum-tak en -buurtwag in Secunda se hulp is op 25 Julie 2020 ontbied nadat hulle in kennis gestel is van ’n…
AfriForum se Wes-Moot-tak het op 23 Julie 2020 Moot- en Hendrikstraat skoongemaak nadat vullis weens ’n munisipale staking in die middel van…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 23 Julie 2020 ’n skrywe aan die Tshwane Metro gerig rakende die toestand van die Montague Kneen-park…
AfriForum se nuutgestigte Centurion-tak het op 21 Julie 2020 reeds hul eerste projek ná hul onlangse stigting aangepak deur R1…
Die AfriForum-tak in George het op 17 en 20 Julie 2020 die taknoodfonds gebruik om noodsaaklikhede vir drie ouetehuise aan te koop….
Die AfriForum-tak in Bethal het op 16 Julie 2020 weer begin om slaggate in dié dorp se sentrale sakegebied te herstel. Tien…
Die AfriForum-tak in Lichtenburg het op 17 Julie 2020 handreiniger en skoonmaakmiddels aan die Lichthuis-tehuis vir bejaardes geskenk. Ongeveer 150 liter se…
Die AfriForum-tak in Brits het op 14 Julie 2020 ’n rioollyn in die Sonop-area herstel nadat die organisasie se COVID-19-taakspan vroeër opgemerk…
AfriForum se Helderbergkom-tak het 350 kg koekmeel op 8 Julie 2020 geskenk aan Ons Plek, Solidariteit Helpende Hand se gemeenskapsentrum in die Strand….
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide