AfriForum se Standerton-tak spring in om vullis te verwyder
AfriForum se Standerton-tak het op 4 Julie 2020 ’n vullisverwyderingsprojek van stapel gestuur nadat munisipale werkers nie vullis verwyder het nie. Die…
AfriForum se Standerton-tak het op 4 Julie 2020 ’n vullisverwyderingsprojek van stapel gestuur nadat munisipale werkers nie vullis verwyder het nie. Die…
Die AfriForum-tak in Upington het van 29 Junie tot 3 Julie 2020 inisiatief geneem om kleuterskole te help om gereed te wees om…
AfriForum se Trichardt, Evander, Kinross en Secunda (Teks)-tak het op 2 Julie 2020 ’n vullisverwyderingsaksie van stapel gestuur aangesien die Govan Mbeki…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 1 en 2 Julie 2020 300 kg nartjies aan ouetehuise in George, Mosselbaai en Oudtshoorn geskenk as deel…
Die AfriForum-tak in Witrivier het op 30 Junie 2020 gehelp om Witrivier Preprimêr te ontsmet sodat dié skool voorbereid is om volgens…
Die AfriForum-tak in Stilfontein – wat Orkney insluit – werk onverpoosd om ’n verskil in dié dorpe te maak. Dít…
AfriForum se Bothaville-tak het hulppakkette aan ses skole in die dorp en omgewing geskenk as deel van die #AfriForumStaanSaam vir…
Die AfriForum-tak in Bethal het dié dorp se sentrale sakekern op 30 Junie 2020 skoongemaak en vullis verwyder nadat werknemers van die…
Die AfriForum-tak in Vryburg het hul suksesvolle slaggatprojek in dié dorp voortgesit nadat die tak sedert vlak 3-regulasies weer met…
Dirk Venter, Christo van der Walt en Barry Jacobs, lede van die AfriForum-tak in Potchefstroom, trotseer weekliks tussen 06:00 en…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide