AfriForum vergader met administrateurs oor gebrekkige dienslewering in Pretoria
AfriForum het op 11 Augustus 2020 met die Tshwane-metro se administrateurs vergader oor die skrywes wat die organisasie onderskeidelik op 28…
AfriForum het op 11 Augustus 2020 met die Tshwane-metro se administrateurs vergader oor die skrywes wat die organisasie onderskeidelik op 28…
Die AfriForum-buurtwag in Standerton het van 7 tot 10 Augustus gehelp om veldbrande in die gebied te bestry en te blus….
Nadat AfriForum verlede maand ’n dringende skrywe aan die Dawid Kruiper Plaaslike Munisipaliteit in Upington gerig het, het die munisipaliteit…
Die AfriForum-tak in Hartbeespoort het op 11 Augustus ’n brand langs die Oewerklub in Schoemansville geblus. Die tak se splinternuwe waterkar…
AfriForum het op 5 Augustus 2020 ’n dringende skrywe aan die Tshwane Metro gerig oor rou riool wat in verskeie woongebiede in…
Die AfriForum-tak in Brits het op 5 Augustus sy huidige bestuur gereorganiseer. Johan de Klerk, voormalige ondervoorsitter van die tak, het…
Die AfriForum-tak in Bethal het op 20 Julie 2020 in samewerking met F. Menge Presentations & Signs verkeerstekens vervang om padgebruikers se…
Die AfriForum-tak in Naboomspruit het op 30 Julie verskeie brandpunte in dié dorp besoek waar grootskaalse rioolstorting en -lekkasies voortdurend plaasvind…
Die AfriForum-tak in Oos-Moot het op 30 Julie twee loodgieters ontbied om rioolmangate in Waverley skoon te maak. Dít volg nadat…
AfriForum se Bloemhof-tak het op 29 Julie in samewerking met Solidariteit Helpende Hand en Saai 150 kg vleis elk aan…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide