AfriForum se Kuruman-tak herstel Streekdiensteraad se brandbestrydingsvoertuig
Die AfriForum-tak in Kuruman het die dryfas van die Streekdiensteraad se enigste werkende brandbestrydingsvoertuig deur ’n plaaslike motorwerktuigkundige laat herstel….
Die AfriForum-tak in Kuruman het die dryfas van die Streekdiensteraad se enigste werkende brandbestrydingsvoertuig deur ’n plaaslike motorwerktuigkundige laat herstel….
Die AfriForum-tak in Benoni het op 24 September 2020 tyd by Sinethemba Hope House (’n plaaslike kinderhuis) deurgebring waartydens taklede die kinders…
AfriForum se Overstrand-tak het onlangs as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaandprojek vyf wildevy- en waterpeerbome by die Hoërskool…
Die AfriForum-tak in Keimoes het van 15 tot 26 September verskeie boomspesies geplant ter viering van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaandprojek….
AfriForum se tak in Bronkhorstspruit het op 24 September as deel van Erfenisdag-vieringe monumente in die gebied skoongemaak en opgeknap….
Bestuurslede van die AfriForum-tak in Potchefstroom het op 22 September 2020 die nuut aangestelde administrateur, Thupi Mokhatla, en sy personeel…
AfriForum se Helderbergkom-tak het op 22 September as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantprojek twee stinkhoutbome by Somerset-Wes Primêre…
Die AfriForum-tak in Mosselbaai het op 19 September bome in ’n park in Heiderand geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se…
AfriForum se Bloemfontein-takke het in September verskeie volhoubare projekte aangepak om die woonbuurte op te knap en dienste te lewer….
Die AfriForum-tak in Kempton Park het die organisasie se #VegEnBou-week op Vrydag 11 September 2020 afgeskop, en taklede en vrywilligers het…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide