AfriForum skop #VegEnBou-week in die Moot-area in Pretoria af
Die AfriForum-takke van Oos-, Wes- en Sentraal-Moot het vandeesweek die organisasie se #VegEnBou-week afgeskop waartydens verskeie veldtogte van stapel gestuur…
Die AfriForum-takke van Oos-, Wes- en Sentraal-Moot het vandeesweek die organisasie se #VegEnBou-week afgeskop waartydens verskeie veldtogte van stapel gestuur…
Die AfriForum-tak in Parys het in September meer as 4 ton teer gebruik om slaggate in die eens pragtige dorp…
AfriForum se Parys-tak het op 28 September vyf bome geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se boomplantmaandprojek. Die bome is onderskeidelik…
AfriForum se Pietersburg-tak het onlangs hul deel vir boomplantmaand gedoen. Die tak het altesaam tien bome geskenk aan skole in…
Die AfriForum-tak in Bethal het op 29 September tien inheemse bome aan die Morgenzon Landbou Akademie geskenk. Hierdie inisiatief vorm deel…
Die AfriForum-tak in Bethal het op 28 September bome gesnoei wat die stoptekens op die N17-snelweg versper het. Hierdie bome…
Die AfriForum-tak in Bethal het op 29 September die driehoek by die Nestlé-brug op dié dorp skoongemaak. Die rotstuin op…
Die AfriForum-tak en -buurtwag in Secunda het die afgelope naweek hulp verleen by die Davieshof-ouetehuis deur opknappingswerk te doen en…
AfriForum se tak en buurtwag in Middelburg het onlangs gehelp nadat die SAVF-tehuis vir bejaardes op dié dorp onder ’n…
Die AfriForum-tak in Bethal het op 22 September in samewerking met die inwoners slaggate herstel. Hierdie projek word al vir…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide