Gemeenskapsentrum in Standerton se dak geseël
AfriForum se Standerton-tak het op 26 September ’n projek by die SAVF-gemeenskapsentrum op die dorp voltooi waartydens die sentrum se…
AfriForum se Standerton-tak het op 26 September ’n projek by die SAVF-gemeenskapsentrum op die dorp voltooi waartydens die sentrum se…
AfriForum se Delmas Valke-buurtwag het op 27 September die Sundra Bulldogs-buurtwag gehelp om ’n gesteelde voertuig terug te vind. Lede…
Die AfriForum-tak in Oos-Londen het op 26 September bome by die Laerskool Grens geplant om die skool se perseel op…
AfriForum se buurtwag in Krugersdorp het op 23 September ’n kurses gedoen in basiese handwapenhantering. Die doel van hierdie opleiding…
Die AfriForum-tak in Brits het op 22 September agt bome by die Laerskool Olienpark geplant ter bewusmaking van Boomplantmaand. Elke…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 22 September by die Laerskool Rayton besoek afgelê. Dié veldtog dien as bewusmaking…
AfriForum se Walker Drive-buurtwag in Gqeberha het op 25 September omstreeks 14:00 ’n noodroep op ’n veiligheidsgroep ontvang van ’n…
Bheki Cele, die minister van Polisie, het al telkemale bewys dat hy onbevoeg is vir sy pos. Onder sy leiding…
AfriForum se Walker Drive-buurtwag in Gqeberha (voorheen Port Elizabeth) het op 19 September ’n inbreker in samewerking met Extreme Security…
AfriForum se Bethal-tak het op 21 September nóg ’n slaggatprojek op dié dorp voltooi. Tydens die projek is 150 sakke…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide