Springs-tak sny sowat twee hektaar gras in Februarie
Die AfriForum-tak in Springs het gedurende Februarie meer as 1,9 hektaar gras in dié stad gesny. In hierdie tydperk is…
Die AfriForum-tak in Springs het gedurende Februarie meer as 1,9 hektaar gras in dié stad gesny. In hierdie tydperk is…
Die burgerregteorganisasie AfriForum en Rand Water – die grootste waterverskaffer in Afrika – kan moontlik in die hof koppe stamp…
Slaggate, vloeiende rou riool en onooglike vullisterreine. Dít is maar net enkele van die menige probleme wat inwoners van De…
Die inwoners van Paarl hoef geensins lam te lê as misdadigers toeslaan nie, want danksy AfriForum se Paarl-tak is 19…
AfriForum se Nelspruit-tak in Mbombela het op 27 Februarie hul nuwe grassnyer ontvang. Met die aankoop van hierdie grassnyer beoog…
AfriForum se Potgietersrus-buurtwag in Mokopane se voetpatrollies is al die afgelope twee weke goed op dreef in gebiede wat geteiken…
AfriForum se Walker Drive-buurtwag het op 20 Februarie deur ywerige pogings en samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) en CityWide…
Die AfriForum-tak in Standerton het op 20 Februarie die Voetspore-monument opgeruim en skoongemaak. Tydens die onlangse skoonmaakprojek is die gras…
AfriForum se afdeling vir Gemeenskapsveiligheid het die afgelope week sy tweede veiligheidsteunkring, oftewel ’n streeksveiligheidsnetwerk, op die been gebring. Dit…
Verskeie paaie in Bethal is nou meer toeganklik vir motoriste as voorheen nadat die plaaslike AfriForum-tak slaggate met doleriet in…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide