AfriForum-teenboelieveldtogspan kuier by skole in Langeberg-munisipale gebied
AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 17 Maart besoek afgelê by Wakkerstroom-Wes Primêre Skool (buite Robertson), Laerskool Ashton en Hoërskool Montagu…
AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 17 Maart besoek afgelê by Wakkerstroom-Wes Primêre Skool (buite Robertson), Laerskool Ashton en Hoërskool Montagu…
AfriForum se Groot-Oog-buurtwag in Keimoes het ’n besige maar suksesvolle naweek gehad van 14 tot 16 Maart. Dié buurtwag het…
Die AfriForum-tak in Ranfontein het op 29 Maart in samewerking met die Randfontein-gemeenskapspolisiëringsforum, die Randfontein-veediefstalinligtingsentrum, Mapogo A Mathamaga-sekuriteit en EPR-sekuriteit,…
President Cyril Ramaphosa se beloftes om onmiddellike oplossings vir die land se waterkrisis te vind, is ’n sprankelende voorbeeld van…
AfriForum se afdeling vir Gemeenskapsveiligheid het gisteraand (27 Maart), in samewerking met sy Moreletapark-buurtwag, ’n proaktiewe operasie in die verre…
AfriForum se Viljoenskroon-tak het van 5 tot 7 Maart ’n aksie gehou waartydens ’n lang stormwatersloot in die dorp skoongemaak…
Die nuutverkose bestuur van AfriForum se Kuruman-tak wil veiligheid in dié Noord-Kaapse dorpie bevorder. Die nuwe takbestuur is op 10…
Die nuutverkose bestuur van AfriForum se Kathu-tak wil hul fokus plaas op vullisterreine wat nie aan die minimum vereistes voldoen…
AfriForum het die Departement van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake (Cogta) op 24 Maart in ’n brief versoek om druk…
AfriForum het op 17 Maart ’n nuwe opleidingsmodule bekendgestel om veediefstal in Mpumalanga te help bekamp. Die opleiding is vir…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide