Aksies en petisies

AfriForum volg ’n tweeledige strategie met aksies en veldtogte wat die organisasie op nasionale en plaaslike vlak aanpak om die impak van die huidige politieke werklikhede op Afrikaners te hanteer en te probeer beïnvloed. Terselfdertyd vestig AfriForum volhoubare strukture waardeur Afrikaners hul eie voortbestaan selfstandig kan verseker.
Deur die aksies en petisies kan ons volgehoue druk op owerhede toepas.
Petisies
#JouPuk?
Met die nuwe rassebeleid van die NWU word hardwerkende studente uit verskeie minderheidsgroepe ontneem van…
Fase 6-beurtkrag: AfriForum en die publiek het genoeg gehad van Eskom-probleme
AfriForum gee die publiek ’n direkte platform waar hulle hul onvergenoegdheid met Eskom se stand…
#StopMalema
Help AfriForum om toe te sien dat geregtigheid geskied: AfriForum beskou die aangeleentheid rondom die…
Vuurwapen-amnestie: Sal jy die polisie vertrou met jou vuurwapen?
Is jy ’n vuurwapeneienaar? Verskaf jou besonderhede hier en AfriForum sal jou deurlopend op…
Raad vir Eiendomsagente se voorgestelde resolusie is blatante rassisme
AfriForum het ’n skrywe aan Lindiwe Sisulu, die minister van menslike nedersettings, en die Raad…
AfriForum Jeugkongres 2020
Die heel eerste AfriForum Jeugkongres word in 2020 gehou! Wanneer: 23 tot 26 Januarie 2020…
#LesufiMoetVal
Ek ondersteun die volgende klagte teen Panyaza Lesufi, LUR van die Gautengse departement van onderwys:…
Petisie teen Ramotshere Moiloa Plaaslike Munisipaliteit
AfriForum se Zeerust-tak gaan ’n klag teen die Ramotshere Moiloa Plaaslike Munisipaliteit indien oor hul…
Mangaung-vullisverwydering
Die Mangaung-munisipaliteit versuim om gemeenskapslede se vullis te verwyder. AfriForum gaan inspring en jou help…
STOP Port Elizabeth se naamsverandering
Die Oos-Kaapse regering beplan ’n voorgestelde naamsverandering van Port Elizabeth na Gqebera. AfriForum is gekant…
Oneerlike Netbal SA-president
AfriForum loods vandag ’n veldtog teen Cecilia Molokwane, president van Netbal Suid-Afrika (NSA), wat daarop…
#NomineerJouSkool
AfriForum begin op Maandag 11 November met ’n instandhoudingsveldtog. Ons besoek eerste die Hoërskool Waterkloof…
Opnames
No posts