Petisie teen Ramotshere Moiloa Plaaslike Munisipaliteit

18/11/2019
Petisie-teen-Ramotshere-Moiloa-Plaaslike-Munisipaliteit

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

AfriForum se Zeerust-tak gaan ’n klag teen die Ramotshere Moiloa Plaaslike Munisipaliteit indien oor hul gebrek aan dienslewering.

Van die kwessies is:

  • aanhoudende kragonderbrekings;
  • waterlekkasies en -vermorsing;
  • gebreekte straatligte; en
  • ‘n gebrek aan vullisverwyderingsdienste.

Ons het jou naam op die petisie nodig om ons klag te steun. Vul asseblief die onderstaande vorm in om jou naam by te voeg.

18/11/2019

Petisie teen Ramotshere Moiloa Plaaslike Munisipaliteit

AfriForum se Zeerust-tak gaan ’n klag teen die Ramotshere Moiloa Plaaslike Munisipaliteit indien oor hul gebrek aan dienslewering. Van die kwessies is: aanhoudende kragonderbrekings; waterlekkasies en -vermorsing; gebreekte straatligte; en ‘n gebrek aan vullisverwyderingsdienste. Ons het jou naam op die petisie nodig om ons klag te steun. Vul asseblief die… [Lees meer]
Petisie-teen-Ramotshere-Moiloa-Plaaslike-Munisipaliteit

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

AfriForum se Zeerust-tak gaan ’n klag teen die Ramotshere Moiloa Plaaslike Munisipaliteit indien oor hul gebrek aan dienslewering.

Van die kwessies is:

  • aanhoudende kragonderbrekings;
  • waterlekkasies en -vermorsing;
  • gebreekte straatligte; en
  • ‘n gebrek aan vullisverwyderingsdienste.

Ons het jou naam op die petisie nodig om ons klag te steun. Vul asseblief die onderstaande vorm in om jou naam by te voeg.

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Maak ’n donasie

Naam en van*