#LesufiMoetVal

20/11/2019
LesufiMoetVal

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

Ek ondersteun die volgende klagte teen Panyaza Lesufi, LUR van die Gautengse departement van onderwys:

  • Moenie toelaat dat meer kinders, ouers en skole slagoffers van die Gauteng-aanlynskoleregistrasie- en plasingsproses word onder leiding van LUR Panyaza Lesufi nie.
  • Tydens die Springbokke se Wêreldbekerwedstryd teen Wallis het mnr. Lesufi sekere toeskouers daarvan beskuldig dat hulle die ou landsvlag om hul skouers gedra het. Ná verdere ondersoek is bevind dat dit nie die ou landsvlag was nie, maar wel die nuwe landsvlag. Hierdie is een van vele voorbeelde waar mnr. Lesufi ’n rasbehepte benadering volg. Die LUR van onderwys in Gauteng moet hom- of haarself bemoei met onderwyskwessies en nie politiek speel nie.
  • AfriForum het strafregtelike klagtes van wanbesteding teen Lesufi se departement ingedien, nadat die Gautengse departement van onderwys meer as R2 miljard van ons belastinggeld wanbestee het.

Lees die volledige brief hier.

Oops! We could not locate your form.

20/11/2019

#LesufiMoetVal

Ek ondersteun die volgende klagte teen Panyaza Lesufi, LUR van die Gautengse departement van onderwys: Moenie toelaat dat meer kinders, ouers en skole slagoffers van die Gauteng-aanlynskoleregistrasie- en plasingsproses word onder leiding van LUR Panyaza Lesufi nie. Tydens die Springbokke se Wêreldbekerwedstryd teen Wallis het mnr. Lesufi sekere toeskouers daarvan… [Lees meer]
LesufiMoetVal

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

Ek ondersteun die volgende klagte teen Panyaza Lesufi, LUR van die Gautengse departement van onderwys:

  • Moenie toelaat dat meer kinders, ouers en skole slagoffers van die Gauteng-aanlynskoleregistrasie- en plasingsproses word onder leiding van LUR Panyaza Lesufi nie.
  • Tydens die Springbokke se Wêreldbekerwedstryd teen Wallis het mnr. Lesufi sekere toeskouers daarvan beskuldig dat hulle die ou landsvlag om hul skouers gedra het. Ná verdere ondersoek is bevind dat dit nie die ou landsvlag was nie, maar wel die nuwe landsvlag. Hierdie is een van vele voorbeelde waar mnr. Lesufi ’n rasbehepte benadering volg. Die LUR van onderwys in Gauteng moet hom- of haarself bemoei met onderwyskwessies en nie politiek speel nie.
  • AfriForum het strafregtelike klagtes van wanbesteding teen Lesufi se departement ingedien, nadat die Gautengse departement van onderwys meer as R2 miljard van ons belastinggeld wanbestee het.

Lees die volledige brief hier.

Oops! We could not locate your form.

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Maak ’n donasie

Naam en van*