Mangaung-vullisverwydering

15/11/2019
Mangaung-vullisverwydering

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

Die Mangaung-munisipaliteit versuim om gemeenskapslede se vullis te verwyder. AfriForum gaan inspring en jou help met vullisverwydering. As jy ’n AfriForum-lid is en van die diens wil gebruik maak, stuur jou besonderhede en lidnommer na jou plaaslike takvoorsitter.

Indien jy ’n lid is nie maar graag van die diens gebruik wil maak, sluit by jou naaste AfriForum-tak aan sodat ons jou vullis kan verwyder. Vul die onderstaande vorm in en ons sal jou so gou as moontlik kontak.

15/11/2019

Mangaung-vullisverwydering

Die Mangaung-munisipaliteit versuim om gemeenskapslede se vullis te verwyder. AfriForum gaan inspring en jou help met vullisverwydering. As jy ’n AfriForum-lid is en van die diens wil gebruik maak, stuur jou besonderhede en lidnommer na jou plaaslike takvoorsitter. Indien jy ’n lid is nie maar graag van die diens gebruik… [Lees meer]
Mangaung-vullisverwydering

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

Die Mangaung-munisipaliteit versuim om gemeenskapslede se vullis te verwyder. AfriForum gaan inspring en jou help met vullisverwydering. As jy ’n AfriForum-lid is en van die diens wil gebruik maak, stuur jou besonderhede en lidnommer na jou plaaslike takvoorsitter.

Indien jy ’n lid is nie maar graag van die diens gebruik wil maak, sluit by jou naaste AfriForum-tak aan sodat ons jou vullis kan verwyder. Vul die onderstaande vorm in en ons sal jou so gou as moontlik kontak.

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Maak ’n donasie

Naam en van*